Die Handelshuis

Tweedehandse meubels, boumateriaal en sommer enige iets

What I customers say:

Angela Verreynne

Ek wil darem net weer sê, mens KANNIE DAARIN GAAN SONDER OM IETS TE WIL KOOP NIE. Eks mal oor julle plek…

Allen Bronkhorst

Die beste plek vir kwaliteit en meubels wat u soek alkes onder een dak en baie goedkoop.

ContactRiena & Boesman
Contact Number
boesman@cybersmart.co.za
image