Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bun Booyens gesels oor sy boek “Troep: Die dinge wat hulle saamdra”.

June 17, 2025 @ 6:00 pm

Bun Booyens, voormalige redakteur van “Die Burger” en stigtersredakteur van die reistydskrif “Weg!”, gesels oor sy boek “Troep: Die dinge wat hulle saamdra”.
In hierdie indrukwekkende samestelling gee hy ‘n stem aan meer as honderd oud-troepe wat hul herinneringe aan diensplig deel – van die oproep op skool en die harde realiteite van oorlog tot die pynlike verlies van vriende en broers.
Booyens bind hierdie stories saam in ’n insiggewende, eerlike bestekopname van ’n belangrike deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis en van die menslike ervaring van gewone jongmanne wat buitengewone dinge beleef het.

Details

Date:
June 17, 2025
Time:
6:00 pm

Venue

Odeon Cinema, The Quarter
cnr Long & Kohler Street
Montagu, 6720 South Africa
+ Google Map