Ek’s’ n boorling van Ashton, maar het na skool myself gevestig in Montagu tot op hede. Ek het myself gekwalifiseer as ‘n Veldgids/Nature Site Tourist Field Guide by The Nature College in Riversdal en geregistreer.
Ek het ook’ n bietjie Natuurbewarings agtergrond vanweë studies wat ek in daardie rigting gedoen het. Ek het ook jare se ondervinding in Veld en Forest Fire Fighting Training. As Veldgids vergesel ek mense van enige agtergronde en lei hulle op staptogte in die omgewing waartydens ek hulle meer vertel van die omgewing in geheel (plante, diere lewe, geologie, ekologie, etc).
Die staptogte is gewoonlik binne ‘n dag raamwerk, maar kan strek oor’ n paar dae, indien daar ‘n versoek is.
Bloupunt trail – R600pp
Cogmanskloof trail – R400pp
Aasvoëlkrans trail – R250pp
From Joubert Park hiking office to waterfalls – R250pp
Badskloof trail – R250pp
From Avalon Springs via Badskloof trail to waterfalls – R350pp
Contact: | Patti van Dyk |
Email: | pattivdyk@gmail.com |