Koo Stargazing bring strangers together and creates memorable experiences. This is not a scientific experience, it is for the fun. For us stargazing is a simple and uncomplicated pleasure, like everything divine. In our man-made environments, the sky is often the only God-made thing around us. Sometimes the discoveries far exceeds how it was imagined, sometimes the discovery comes at a totally unexpected moment and sometimes…..both!
Het jy al gewonder hoe dit moet voel om op ‘n donker nag in die Klein Karoo te staan, op te kyk na die hemel en die sterre te bewonder, net jy en die stilte rondom jou.
Kom geniet so ‘n belewenis saam met ons. Hierdie is nie ‘n wetenskaplike inligting sessie nie, dit is ‘n ervaring van die skoonheid van die skepping.
As jy jou teleskoop wil saambring is jy welkom. Kom geniet ‘n glasie Montagu muskadel of ‘n beker warm boeretroos. Daar is ook versnapperinge en ietsie lekker vir die kleinspan. Onthou om warm aan te trek, die aandluggie kan koud raak. Bring ook vir jou ‘n stoel saam, ‘n sessie duur gewoontlik vir 2 uur.
R150 per volwassene (sluit versnapperings en wyn in)
R80 per kind (sluit koeldrank en kospakkie in)
Woensdag: 21h00-23h00
Vrydag: 21h00-23h00
Saterdag: 21h00-23h00
Ons is enige ander aand beskikbaar vir groepe van 10 of meer.
E-pos: koostargazing@gmail.com
Whatsapp: 0662168566
Cell: Deidré 0662168566
GPS co-ordinates: 33°41m32s S 19°54m6s E
Contact: | Kobus van Dyk |
Cell: | 066 216 8566 |
Email: | koostargazing@gmail.com |