
The Montagu Nature Garden team will be hosting our lastT + 3 for 2025 tomorrow, 25 November, 09:30 – 11:00. For R40 only, you will get tea or coffee and three lovely treats. Your support makes all the difference for this place of Natural Beauty. See you there!
Die Montagu Natuurtuin span bied môre, 25 November om 09:30 – 11:00, hulle laaste T + 3 geleentheid vir 2025 aan. Vir slegs R40, kry jy tee of koffie en drie heerlike eetgoed. Jou ondersteuning verseker die voortbestaan van hierdie pragtige Wonder van die Natuur. Sien jou daar!