Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MONTAGU JEUGKUNSTEFEES

August 7, 2025 - August 10, 2025
MONTAGU JEUGKUNSTEFEES, 7-10 AUG, 23 produksies @NG Kerksaal.
Toegang volw R30 per sessie, skoliere *GRATIS!*
Kontant/kaart Snoepie
Talle van die skole wat kom deelneem is gevestigde toneelskole wat jaarliks briljante produksies opvoer.
Kom ondersteun asb ons besoekers en ervaar jeugteater op sy beste.
Vrydagaand gaan ook Zolani koor ons besoekers en gehoor vermaak.

Details

  • Start: August 7, 2025
  • End: August 10, 2025

Venue

  • @NG Kerksaal