
Hykie Berg – die gewilde ‘Conrad Bester’ van die sepie Binnelanders – is nie net een van Suid Afrika se bekendste akteurs nie – maar ook suksesvolle besigheidsman, entrepreneur en Survivor 2011 wenner.
Dit is vir die Laerskool Koo ‘n groot voorreg om aan te kondig dat hy ons kom besoek! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar – boek asb vroegtydig om deel te wees van hierdie uitsonderlike geleentheid. Vir navrae kontak Laerskool Koo