Patti van Dyk - Nature Field Guide



Nature Field Guide

Ek's' n boorling van Ashton, maar het na skool myself gevestig in Montagu tot op hede. Ek het myself gekwalifiseer as 'n Veldgids/Nature Site Tourist Field Guide by The Nature College in Riversdal en geregistreer.

Ek het ook' n bietjie Natuurbewarings agtergrond vanweë studies wat ek in daardie rigting gedoen het. Ek het ook jare se ondervinding in Veld en Forest Fire Fighting Training. As Veldgids vergesel ek mense van enige agtergronde en lei hulle op staptogte in die omgewing waartydens ek hulle meer vertel van die omgewing in geheel (plante, diere lewe, geologie, ekologie, etc).

Die staptogte is gewoonlik binne 'n dag raamwerk, maar kan strek oor' n paar dae, indien daar 'n versoek is.

Pryse: Bloupunt hiking route R400pp / Cogmanskloof hiking route R200 / Badskloof hiking route R100pp

Contact

Contact:Patti van Dyk
Cell:082 744 3655
Email:

[ previous page ]

Images