Karoo Kuierhuis

 

Karoo kuierhuis is op n skaapplaas op die pragtige R318 gelee.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers, 3 kamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed en die 4de kamer het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens(slaap 14)

Die leefarea beskik oor n binnebraai, eet en sitarea. Die kombuis is toegerus met yskas vrieskas mikrogolf, stoof en oond asook oorgenoeg eetgerei en breekware

In die winter kry ons soms sneeu op die plaas
Buitebraaigeriewe is beskikbaar, baie lekker lapa, geniet die karoo-vlaktes en stiltes

Daar is verskeie aktiwiteite om op die plaas te geniet, soos fietsry stap, skaapboerdery ervaar verskeie 4 by 4 roetes is op buurplase beskikbaar. Montagu met sy lieflike warmbronne en vele meer 50 km ver en dan die gewilde Aquila wildreservaat is ongeveer 40 km

Jammer geen troeteldiere word toegelaat nie weens skaapboerdery


Route Description

Vanaf Montagu 50 km op R318//2. Vanaf N1 27 km op R318

Prices

Available Amenities

Contact

Contact:Dorina de Kock
Phone:023 004 0529
Cell:084-5835797
Email:

[ previous page ]

Images